Monday, February 23, 2015

Trail Run Series at Buffalo Gorge, Middelburg - Mpumalanga



New Trail Run Series at Buffalo Gorge - Middelburg.



Upcoming events:

2017:

4 February
4 March
8 April
1 May
27 May
8 July
5 August
2 September
7 October
18 November and 
2 December.


Click here for video


Info: http://buffalogorgetrailandmtb.webs.com/


GPS: S 25 30 51.73 E 29 34 05.36




Entry form



Web:     http://www.buffalogorge.co.za/


Route profile:

Map:






https://www.facebook.com/pages/Buffalo-Gorge-Trail-Run-Series/997277226968684?fref=ts


Middelburg Observer berig - 20 Febr 2015:

Draf in die natuur (1)

Bergfiets ry en velddraf, trail running, is twee van die sportsoorte wat die vinnigste in Suid-Afrika groei. En Middelburg bly beslis nie agterweë nie.
Die dorp spog al met verskeie suksesvolle bergfietswedrenne (waaronder die gewilde Alzu Tour de Farm) en Middelburg Marathonklub se Silver Falls Trail Run.
Nóú begin Buffalo Gorge (op die Loskopdampad) ook met hul eie Trail Run-reeks wat op 7 Maart afskop. Daar word beplan om dit ‘n maandelikse gebeurtenis te maak.
Volgens Johan Raath – wie al verskeie bergfiets-, ysterman- en halfystermanatlete afgerig het – lê die bekoring van so wedloop in die feit dat deelnemers buite in die natuur kan wees.
“Die natuurskoon is altyd baie mooi en die terrein is ook baie meer tegnies as ‘n gewone padwedloop.”
Raath behoort te weet waarvan hy praat. Tussen Johannesburg, Pretoria en Middelburg het hy meer as 70 atlete wat hy brei, waaronder Gustav Basson wat verlede jaar in Europa aan verskeie groot padfietsbyeenkomste deelgeneem het.
Twee van sy ryers was ook ‘n paar jaar terug by die Trans Alps-wedren in Duitsland in aksie.
Deelnemers kan by Buffalo Gorge tussen afstande van 18km (Avontuur Vallei), 10km  (Wild camp), 6.5km (Wetland Trail) en 2.5km ( Bobbejaan Loop) kies. Die 18km-wedloop sal meer tegnies wees, terwyl die 2.5km-wedloop geskik is vir kinders.
Daar is ook 'n 12km bergfiets roete en 'n korter roete geskik vir jonger ryers.

• Die Gorge Trail Running-reeks:
Buffalo Gorge Avontuur Vallei Trail: 18km (R100-00)
Wild Camp: (R90-00)
Buffalo Gorge Wetland Trail: 6.5km (R80-00)
Buffalo Gorge Bobbejaan Loop Trail: 2.5km (R50-00)

Avontuur Vallei MTB: 12km (R75-00)
bergfiets roete - skoliere: (R50-00)

• Datums: 7 Maart, 11 April, 9 Mei, 6 Junie, 4 Julie.
• Inskrywingsvorms is van hierdie week beskikbaar. Deelnemers kan ook by Sportsman’s Warehouse in eMalahleni inskryf.
• Vir meer inligting, besoek www.buffalogorge.co.za. Johan (071 509 3463) of Ryk (083 528 9586) kan ook gebel word.
• Om meer te weet van Raath se afrigting, stuur ‘n e-pos na johan@adventuremedics.co.za


 `````````````````````````````````````````````````````

Draf in natuurskoon (2)


Lerentia Strydom en Conrad van den Berg is twee ervare veldwedloop atlete van die dorp. Hulle het aan die eerste Gorge Trail Run reeks deelgeneem.
 
Dit is ‘n uitstekende laaste oefengeleentheid voor die Loskop 21km die naweek daarna.
Die eerste wedloop, wat op die 7 Maart plaasgevind het, was ‘n groot sukses en die roetes en natuurskoon is deur die hardlopers geniet. Daar is heerlik gekuier met ‘n worsbroodtjie en koeldrank na afloop van die drawwery.
‘n Tweede 17km wedloop word bygevoeg wat baie meer geskik sal wees vir die hardlopers wat na ‘n baie tegniese hardloop ondervinding soek, met ‘n nuwe roete wat deur ‘n berg en kloof gaan en dan aansluit met die standaard 17km roete voor ‘n waterpunt.
Die 10km wedloop was die gewildste onder die hardlopers en as gevolg daarvan word die roete onveranderd gelaat vir die wedloop van 11 April.
Al die roetes word skoon gesny, met twee waterpunte op die roete van die 10km en die 17km. Die hardlopers word te perd uit die begin area vergesel en word dan gemonitor op die roete om almal se veiligheid te waarborg.
Sportmans Warehouse in eMalaheni wat ‘n mede-borg van die reeks is verskaf weer geskenkbewyse aan die wenners van die verskillende wedlope en sal weer die waterpunte beman.
Twizza Middelburg verskaf alle koeldranke vir die waterpunte.
Die datums vir die opkomende wedlope is as volg 11 April, 9 Mei, 6 Junie en 6 Julie 2015.
Inskrywingsvorms is op die webblad http://buffalogorgetrailandmtb.webs.com/ beskikbaar of Ryk kan direk gekontak word vir enige verdere inligting.
Ryk: 083 528 9586.





Thursday, January 22, 2015

2015 York Longtom marathon

21.1km, 42.2km and 55km

A. All distances start in Main Road, Sabie, between York Corporate Office and the Sabie Country Club.
B. Runners to follow the road up toward Lydenburg on the Longtom Pass. The 55km and 42.2km will turn at the Longtom Canon and the run back down toward the town of Sabie.
C. All distances will then turn left at the Mount Anderson residential area, towards the York Sportsgrounds
D. The 55km will do an extra loop towards the Lonecreek Waterfall. All distances finish at the York Sportsgrounds.

Profiles




Monday, November 17, 2014

Tuesday, November 4, 2014

Trail running - Silver Falls 2014

For The Wild At Heart Some Technical Difficulties e.g. Chain Ladders, Various Water Crossing, Suspension Bridges


Event Date: 15 Nov 2014
Province: Mpumalanga
Venue: Turnoff to Silver Falls approx 25km outside Middleburg on the N11 Loskopdam / Groblersdal
Online Start Date: 12 Aug 2014
Online End Date: 12 Nov 2014
Contact: Middelburg Marathon Club
Contact Number: 013 243 2683 / 073 668 4436


Distance & Entry Fee
24km R168
10km R100
Fun Run  R25 (Entry on race day only)
T-shirts available R275

Start Time
24km 07:00
10km 07:00

Venue
Turnoff to Silver Falls approx 25km outside Middleburg on the N11 Loskopdam / Groblersdal

General Information
1. Ages Athletes for 10km must be 15yrs or older on the day of the race
2 .Athletes for 24km must be 18yrs or older on the day of the race
3. All athletes will participate at their own risk
4.Proof of age (ID) to be produced upon request on race day
5. NO EARPHONES (E.G I-PODS) ALLOWED DURNING THE RACE
6. No Prize money, medals for first 500 runners
7. Two water stations ( only on 24km)
8. Own hydration Packs (Camel Baks)

Enquiries
Middelburg Marathon Club
Tel: 013 243 2683 / 073 668 4436
E-mail: admin@midmk.co.za
Wedsite: www.midmk.co.za

Tuesday, April 22, 2014